Andrew Johnson

Andrew Johnson
17de President van die Verenigde State
Ampstermyn 15 April 18654 Maart 1869
Voorganger Abraham Lincoln
Opvolger Ulysses S. Grant
Geboortedatum 29 Desember 1808
Geboorteplek Raleigh, Noord-Carolina
Sterftedatum 31 Julie 1875
Sterfteplek Elizabethton, Tennessee
Eerste Dame Eliza McCardle
Politieke party Demokraat
Visepresident geen
Handtekening

Andrew Johnson (29 Desember 1808 – 31 Julie 1875) was die sestiende Visepresident (1865) en die sewentiende President van die Verenigde State (1865–1869), en neem presidentskap op na die sluipmoord aanval op Abraham Lincoln. Tydens sy ampstermyn het Nebraska op 1 Maart 1867 die 37ste deelstaat van die Verenigde State geword.

Johnson is in armoede gebore en het nooit skool bygewoon nie. Hy is as 'n kleremaker opgelei en het in verskeie grensdorpe gewerk voordat hy hom in Greeneville, Tennessee, gevestig het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search